Your are here >

ISBN: 9781920708030

Goed beter Afrikaans FAL Gr 8 Werkboek

Goed beter Afrikaans FAL Gr 8 Werkboek – Rinada Boeke se Goed, Beter, Afrikaans Werkboeke (Hersiene weergawe 2022) bevat nou gedigte en vrae. Taalreëls en Poëtiese terme word gevind agter in die boek. Woordelyste is gerig op verskillende situasies . Daar is ook nou meer onderwerpe vir gesprekvoering en kommunikasie oefeninge. Praat en skryf is lekker!

R275,00

1 in stock (can be backordered)