Goed Beter Afrikaans Graad 9 Werkboek – Rinada Boeke se Goed, Beter, Afrikaans Werkboeke (Hersiene weergawe 2022) bevat nou gedigte en vrae in Taalreëls en Poëtiese terme word gevind agter in die boek. Woordelyste is gerig op verskillende situasies . Daar is ook nou meer onderwerpe vir gesprekvoering en kommunikasie oefeninge. Praat en skryf is lekker!
R275,00
Available on backorder
Textbooks are pre-order items with an 8–10 working day delivery timeframe.